close
Our Involvement
The 2010 Struisbaai 5 Specie Rock and Surf angling competitionThe 2010 Struisbaai 5 Specie Rock and Surf angling competition held on the 27 of February was a great success due toour sponsors, anglers and supporters. This competition is now surely the biggest Rock and Surf Angling competition in theWestern Cape if not South Africa.
Read more.
Hugenote Ope 2010 : Sedgefield - 20 Februarie 2010Die Klub se jaarlikse Ope is in matige toestande by Sedgefield gehou. Die 32 spearos wat deelgeneem het, het gemengde welslae behaal. Relatief min vis was geskiet en die algemene kommetaar van die duikers was ‘’net nog romans en parrots’’. Dit was veral opvallend dat daar min groot vis uitgekom het
Meer hieroor.

